Gholfdag 3 September 2015

Liewe vriende en ondersteuners. 

Hoop julle is geseend.

Dankie dat ek met julle kan gesels oor ons golfdag.

Hierdie is die ideale geleentheid vir julle om saam met sakevennote die Goeie Nuus Fabriek se landswye kinder- en gesinsbedienning te ondersteun.

Ons sien uit om julle by ons golfdag en  dinee as eregaste te onthaal.

Ek het ook julle hulp nodig om van hierdie dag ‘n groot sukses te maak.

Ek wys julle kortliks op 'n paar borgskap opsies.

 

Die hoof borg opsies sluit in R 10 000 vir 2x 4 balle en spreekbeurt en uitstalruimte op 'n putjie en foyer +R1 800 se branding en bemarkingsvideo en oorhandiging v pryse plus kompetisie namens jul maatskappy.(Slegs 4 borge)

 

Of R5000 vir 1× 4bal en kompetisie namens jul maatskappy R800 se branding (Slegs 4borge)

 

Laastens R2 000 om 'n putjie te borg ,

R 500 se branding en 'n kans om promosiepryse uit te deel.

 

 

Borg van ander pryse/ veiling:

Ons behoefte wissel van gratis etes, spa bederfies, kookware, bottels wyn, korporatiewe geskenke, oorslape, tot helikopterflips of kunswerke ens..

 

Verder kos dit R 2 200 vir 'n 4bal en sluit etes, golfkarretjie en pryse en promosies in.

 

Laat weet ook asb of jul span die dinee sal bywoon.

 

Groete

Erich Posthumus

0834196262

*Gholfdag inskrywingsvorm - kliek hier om die vorm af te laai