Gedagte vir die maand

Ons gesin:

Die Posthumusse is gelukkig, geseënd en gesond.
Die kinders laat waai hierdie kwartaal met netbal en rugby.
Lizette en Bernard doen nog goed met die tuisonderrig.

Ons beleef 'n seisoen van Geestelike verdieping en funksioneer vanuit God se rus en vrede.